Thomas van Aquino | |
---|---|
'n Altaarstuk in Ascoli Piceno, Italië, deur Carlo Crivelli (15de eeu) | |
Heilige | |
Gebore | 1225, Roccasecca, Koninkryk van Sisilië, Italië |
Sterfte | 7 Maart 1274, Fossanova, Kerklike Staat, Italië |
Vereer in | Rooms-Katolieke Kerk, Anglikaanse Gemeenskap, Lutheranisme |
Heiligverklaring | 18 Julie 1323, Avignon, Kerklike Staat deur Pous Johannes XXII |
Pelgrimsoord | Kerk van die Jakobyne, Toulouse, Frankryk |
Feesdag | 28 Januarie (7 Maart tot 1969) |
Attribute | Die Summa Theologica, 'n modelkerk, die son op die bors van 'n Dominikaanse monnik. Skolastiek |
Beskermheilige | akademici; teen storms; teen weerlig; verdedigers; Aquino, Italië; Belcastro, Italië; boek verkopers; Katolieke akademies, skole, en universiteite; kuisheid; Falena, Italië; leer; potlood makers; filosowe; uitgewers; geleerdes; studente; Universiteit van Sto. Tomas; Sto. Tomas, Batangas; teoloë. |
Thomas van Aquino, Aquinas of Thomas Aquinas (Roccasecca, ± 28 Januarie 1225 – Fossanova, 7 Maart 1274) was 'n Italiaanse filosoof en teoloog. Hy is die invloedrykste sistematiese denker op teologies en wysgerige gebied uit die Middeleeue. Sy idees het 'n belangrike invloed op die Rooms-Katolieke geloof gehad.[2]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search